Introduction of Premier by MEC at the Freedom Day Celebrations - 27 April 2017

Programme Director
Honourable Premier, Ms Sylvia Elizabeth Lucas
Honourable MEC Mothlaping
Executive Mayor, Mr Abraham Vosloo
Mayor, CLLR M. Louw
Councillors Present
Clergy present
Members of Civil Society
Government officials
Members of the Media
Ladies and gentlemen

My verantwoordelik vanoggend is ‘n baie maklike een, maar ook een wat ek met trots en oorgawe doen. Ek het vanoggend die eer om aan U voor te stel ‘n person wat aan U almal, oud en jonk bekend is. En dit maak hierdie eenvoudige taak soveel moeiliker om ‘n merkwaardige mens voor te stel wat so diep spore in die geskiedenis van hierdie Provinsie getrap het.

Ons het gehoor hoe die Agbare LUR Mothlaping aan ons verduidelik het wat die rede vir hierdie samekoms is vandag. En ek wil net beaam dat ons vandag byeen kom om ‘n uitsonderlike dag in ons geskiedenis te herdenk en te vier. Ja, ons mag fees vier want vandag herdenk ons ons Vryheid.
We are gathered to celebrate and rejoice, but let me remind you that “For you were called to freedom, brothers. Only do not use your freedom as an opportunity for the flesh, but through love serve one another.”  Galatians 5:13

Ladies and gentlemen, I have said that I have the distinct honour to introduce to you the Premier of the Northern Cape and I today not only introduce this remarkable woman, but also pay tribute to a freedom fighter in own right. The accomplishments are many, the victories were sweet and the repertoire of our keynote speaker is long and impressive. I will however for the sake of time name but a few of the many highlights of her illustrious career. 
Dames en here, die Agbare Premier is gebore en soos ek reeds genoem het, het diep en blywende spore in die Noordkaap getrap. Sy is ‘n boorling van hierdie area en dit is ook hier waar haar wortels sterk geanker bly. Soos baie van U sal weet is die Premier konstant besig om te werk in ons gemeensakppe en is sy alom bekend as ‘n vrygewende en saggeaarde siel wat die welstand van almal, ongeag kleur, geloofsoortuigings en politieke affiliasie na aan die hart hou.
Sy het van ‘n tenger ouderdom die onreg wat in ons land en gemeenskappe bestaan gesien en sederdien dit haar lewensdoel gemaak om saam met ander te veg sodat ons almal hier teenwoordig en in die land die vryhede en regte kan geniet. In ‘n neutedop kan mens haar net beskryf as ‘n mens mens, met ander woorde sy behoort aan die mense en sy aanvaar hierdie rol en verantwoordelikheid met oorgawe.
Premier Lucas is ‘n moeder, nie net van haar eie nie, maar vir soveel ander, sy is ‘n grootmoeder, ‘n ouma, maar belangrikste van als bly sy ‘n kind. ‘n Diep gelowige men swat die kerk haar kernpunt maak, bly sy ‘n kind van God en ‘n getroue dienaar van mens. Ek het reeds genoem dat sy ‘n vryheidstryder in eie reg is, en skroom sy nie om te verklaar dat alles ter wille en ten danke is aan ons Almagtige God nie. Dit is die Premier wat ons ken, eer en respekteer.
Ladies and gentlemen, her entry into formal politics saw Premier Lucas holding several positions in the ruling party of the African National Congress (ANC) that she loves with a passion unmatched anywhere. Sylvia Lucas represented the African National Congress as a Councillor, Member of the Provincial Legislature, Member of the Executive Council for Environment and Nature Conservation, Acting Premier and Premier of the Northern Cape. It is in the latter capacity where Premier Lucas has made and continues to make an indelible and positive impression on the people of the Northern Cape. In her resolute commitment to advance the social economic conditions of the Northern Cape, her achievements as the number one citizen of the province have been well documented.
In her constant pursuit to improve on her personal capacity, the Premier has completed her post graduate Diploma in Governance and Public Leadership, and is currently enrolled in the Master’s Programme of Governance and Public Leadership. The Northern Cape is a province that has tremendous opportunities.
Die inleiding en voorstelling van hierdie merkwaardige vegter, dienaar en leier is maar ‘n opsomming en ek kan nog ure lank praat oor die Premier. Tyd is egter nie aan ons kant nie en met hierdie paar woorde stel ek aan U voor U Premier-  die Agbare Sylvia Elizabeth Lucas.

 

Mail Us

Department of Social Development
Latlhi Mabilo Complex
257 Barkley Rd
KIMBERLEY
8301

Contact Details

Contact telephone numbers
053 874 9100
Email address:
hsamson@ncpg.gov.za