World Population Day - Greenpoint - 11 July 2017

Programme Director
Honorable Executive Mayor
Councilors Present
Officials of the Department of Social Development
Esteemed guests
Ladies and Gentlemen

I am always pleased to meet with young minds. People always refer to young people as bring the future of this Country, but I believe that you are not only the future, but you are very much the present and that is why I deem it important to include you in whatever affects you and the communities you live and learn in.
Dit is verblydend vir my om hier te wees in ‘n gemeenskap wat ek as my eie aangeneem het en waarvoor ek groot waardering het. Die Hoof van die Departement het vir ons ‘n agtergrond gegee waaroor die dag gaan en ek wil nie te veel ingaan op wat reeds gese is nie. Ek voel egter dat as verteenwoordiger van die Regering en as leier van die kerk ek pertinente aspekte onder U aandag wil bring.
Greenpoint is one of the most neglected and poorest squatter areas in Frances Baard, Sol Plaatje Municipality. I received a briefing that the area has challenges of social problems which are high number of street children, unemployed youth, teenage pregnancy, substance abuse and child negligence.
It is very important that communities and Stakeholders within government as well as business, support World Population Day in order to “EMPOWERING PEOPLE, DEVELOPING NATIONS”. This would also enable the Northern Cape Provincial Government to render basket of services and provide relevant information to young people about good decision making.
Die fokus van my interaksie met U gaan oor die belangrikheid van U rol in die samelewing en oor die besluite wat U neem en ook die impak daarvan op U hede en U toekoms. Die dag soos ons gehoor het word wereldwyd waargeneem en dit is om bewusmaking onder veral jong mense te kweek oor die groei van die populasie en die impak daarvan in ons hedendaagse tyd.
Ladies and gentlemen, Honourable President Zuma once said “Education is an important nation building tool. It is a powerful instrument of inculcating in the young minds of our children, the norms, culture, traditions and values of the new democratic society as we build a new nation”.

Education is key. Do not underestimate the power of a good education. Going to school every day with your big books, dealing with the pressure of homework and projects, faced with the emotional ups and downs of seeing (and not seeing) your crushes, can sometimes feel like the worst years of your life.
But remember this, my dear young ones: these years are the best time to    expand your minds and prepare you for the rest of your life.
Every knowledge stored in your mental hard drive will help you become a cooler version of yourself. Study hard. Listen to your teachers well. Strive for excellence in all that you do. Make this time count!
Jong dames en here, dit begin en eindig egter nie net met ‘n goeie opvoeding nie. Ons moet ook daarna streef om te kyk dat ons natuur en omgewing behoue bly vir die generasies na ons. As ek so in Greenpoint kyk kan ek nie help anders as om skaam te kry dat ons wat hier bly die plek vernalaat en plunder nie. Dit kan nie wees dat dit  voor die deur van die Regering geplaas word om toe te sien dat die omgewing waar ons woon netjies is en dat daar fasiliteite is vir ons jong mense nie.
Julle woon hier en ons het ‘n venootskap wat ons moet onderhou. Dit vat nie baie om die omgewing waar U woon skoon te maak en te verfraai nie. ‘N skoon omgewing kweek ook trots en waardigheid by by mense wat daar woon. Jongmense is al te geneig om te se dat hier is niks vir hulle om te doen nie en daarom hang hulle doelloos rond en raak deurmekaar met dwelms en ander euwels wat negatief inwerk op ons samelewing.
Dames en here, dwelms het die potensiaal om families en gemeenskappe te verwoes. Ek is bewus daarvan dat ouers hul bes doen om hul kinders die nodige leiding te gee en die beste vir hul toekoms wil hê. Dit is onbetwisbaar dat die ANC beleerde regering baie doen om die dwelm problem aan te spreek en ons sal aanhou werk om ons kinders te verlos van hierdie euwel.
Dit is ook teleurstellend dat die dwelm misbruik en roekelose gedrag van jong mense op die deur van die regering geplaas word. Dit kan nie wees dat ouers en gemeenskappe eens is dat kinders dwelms gebruik omdat daar nie werksgeleenthede of and aktiwiteite daargestel word wat hulle besig kan hou nie. Dit is ‘n miskenning van die waarheid. Die regering doen alles in sy vermoë met die beskikbare hulpbronne tot ons beskikking om jong mense te aan te moedig en werkskepping te bevorder. U sal met my saamstem dat jongmense ook verantwoordelikheid vir hul toekoms en lewens moet neem en nie die Regering kan blameer vir die posisie waarin hulle hul bevind nie.

Die gebruik van dwelms lei ook na ander probleme wat hulpbronne benodig wat andersins kon gebruik word vir die opheffing en ekonomiese groei van gemeenskappe. Geld wat kon aangewend word om huise te bou, skole van beter material te voorsien en so aan moet nou aangewend word om klinieke vir dwelm verslaafdes te bou en om na eens gesonde jong mense wat nou siek is van dwelms om te sien. Hierdie geld kon gebruik word om werk te skep, beurse beskikbaar te maak en om ontwikkeling te bring in Greenpoint. So dink asseblief baie goed na voor julle uit nuuskurigheid dwelms en drank gebruik. Dit is maklik om te begin maar verskriklik moeilik om dit te stop.
Nog ‘n probleem wat ernstig rede tot kommer is is die kwessie oor jong meisies wat swanger raak. Dit raak nie net jou huidige omstandighede nie, maar beinvloed ook nie net jou toekoms nie, maar ook die toekoms van die baba wat onbepland in die lewe gebring word. U sien dit daagliks om u en behoort te leer van die voorbeelde om U. nou is die eerste en belangrikste prioriteit Jy en jou toekoms. Daar is geen plek vir ‘n baba. En dit is nie net jong meisies waarmee ek praat nie, maar ook die seuns want ‘n meisie raak nie vanself swanger nie.
‘’N onbeplande baba is ook die verantwoordelikheid van die jong pa. indien jy nog op skool is is daar geen manier dat jy ‘n gesonde en standvastige huis en opvoeding aan daardie kind kan gee nie. En dit begin met wedersydse respek vir mekaar. ‘N jong meisie moet haarself en haar ligaam respekteer en bewaar. So ook moet n seun respek toon teenoor ‘n meisie en haar waardeer.
Boys and girls, each one of you matters. Each of your decision counts. And when all of you together achieve this status, we—as a country—will be able to harvest the fruits of your labour. Today you must honestly ask yourself - Will you be a force for good in our country? Please say yes. Your individual choices become our national future. Your daily acts that show you are willing to work hard, study hard, act responsibly, and strive hard to claim that awesome future— put all together — is the stuff that will make our country proud and strong.
More than any heroic action, your integrity makes you future nation builders and leaders of this country. I believe your generation is ready to take the reins of leadership in South Africa. .
Education is the silver bullet. I repeat: make these years count. Study hard. There is no limit to excellence—not age, not gender.
My special message to the young girls in here today is- Embrace the soft power of your femininity. There is strength in being a girl. Young girls have a power all their own. There is much potential in each one of you! As they say, you save a girl and you save a generation.
You are the hope for our nation’s transformation. Make us proud!

Thank you.

Mail Us

Department of Social Development
Latlhi Mabilo Complex
257 Barkley Rd
KIMBERLEY
8301

Contact Details

Contact telephone numbers
053 874 9100
Email address:
hsamson@ncpg.gov.za