Speech by MEC for Social Development, Ms. Nontobeko Vilakazi at the Launch of Merrydale CME Site: 23 March 2023

Programme Director

Religious leaders
Councilors Present
Officials of the Department of Social Development
Esteemed guests
Ladies and Gentlemen

Goeie more

Dit is vir ons as Maatskaplike Dienste n voorreg  om vandag met die Gemeenskap te ontmoet en veral omdat ons met goeie nuus kom. Met my intrek hier in Merrydale vanoggend het dit soos huis gevoel want mens kan die ruik van vars brood myle ver kry.

It is indeed an honour te be here and announce the huge investment Social Development, as part of this caring government has made to enable development to take place.
Ek het gehoor hier is groot dinge wat gebeur end it is alles moontlik gemaak omdat ons kon hande vat en saamwerk. Die sentrum wat hier gaan begin word sal soveel mense kan help end it sal ook help om die ekonomie te laat groei.

Dames en here, die bemagtiging van vroue en jong mense is hoog op die prioriteitslys van die regering. Dit is waarom ons die fondse beskikbaar gemaak het om die bakery, die sentrum en ander dienste ten bate van die gemeenskap hier gestel het. Die totale belegging tot nou toe is meer as Twee Miljoen Rand en dit is gedoen omdat ons gesien het hier in Merrydale is vooruitgang.

Dit my wens dat dat die daarstelling van hierdie sentrum die gemeenskap sal aanwakker en aanspoor om self verantwoordelikheid te neem vir hul ontwikkeling. In kort is dit die Regering se doel om kapasiteit in gemeenskappe te kweek sodat ons minder steun op Regering en self kan doen wat ons van die regering verwag. Ons as Regering is hier om hande met U te neem en ‘n beter gemeenskapl tot stand te bring.
Ladies and gentlemen, community development requires passionate and knowledgeable people. In this regard, we will continue to train community development practitioners in areas of integrated development planning to ensure that social development services are not neglected at local municipal level.
The Department of Social development has many programmes and interventions to promote the ideal of responsible and healthy families. This initiative is but one of many that we, in collaboration with stakeholders, implemented. This is based on the major challenges as identified by the community, focusing on alcohol and drug abuse which leads to poor family interpersonal relations, poor school attendance, and challenging behaviour of children, child neglect, family violence and mismanagement of income.

Dit help nie ons gaan baie geld bele in die gemeenskap en U self neem nie verantwoordelikheid vir U ontwikkeling. Ek het genoem dat die ontwikkeling van vroue en jongmense is prioriteit vir ons. Dit is omdat meeste vroue die anker in die gesin is end at jongmense ons toekoms is.

Alhoewel ons vandag hier is om met U die nuwe besighede en ontwikkeling te vier, is dit nodig dat ek ernstig met U praat oor die verval van ons gemeenskappe. Ons was gister in Hopetown met die Kabinet om met die mense te ontmoet om te hoor hoe ons hulle kan help. Ons het op gevalle afgekom waar kinders nie weer skoolgaan. Kinders gebreuk dwelms en het roekelose seks. En dit is n baie ernstige problem. Watter toekoms kano ns bou as ons jongmense hulle lewens weggooi deur dwelms en drank en roekelose gedrag.

Wat nog erger was, was toe ons hoor van ‘n ma wat haar kinders, meisies soos jong soos 15 jaar verkoop aan mans vir so min as vyf rand net om te tik. Om hoog te wees. Om later dan ook mal te raak want dwelms vernietig nie net mens se lyf nie, maar jou brein word so beskadig dat jy nooit sal normal wees nie.

Ons kan nie verwag ons moet vorentoe gaan as ons al hierdie dinge toelaat. Ek het gese ek wilk ort wees maar ons moet hieroor praat. U as gemeenskap het ‘n verantwoordelikheid om toe te sien dat U kinders in die skool is, dat U kinders nie laat nagte uit is en met dwelms mors nie. U het n verantwoordelikheid om self na U kinders se dissipliene toe te sien. Die regering kan dit nie vir U doen. Waneer maatskaplike werkers betrokke raak is dit gewoonlik al so laat dat ons ‘n lae sukses het met ons gevalle. U kan nie verwag dat Maatskaplike Dienste julle lewens vir julle bestuur en lei nie.

Kom ons neem hande en werk saam om ons gemeenskappe en ons kinders n beter toekoms te bou. Ons wil met U werk end it is nou julle se besluit of julle saam gaan werk of nie. Ek wil U aanmoedig om julleself te organiseer in gemeenskaps forums en met die polisie en ander departemente soda tons die morele verval kan stop. Saam kan ons dwelms uit ons gemeenskappe kry want dit is die wortel van alle slegte goed.

Dames en here, ek wil dit baie duidelik maak dat hierdie gebou die eiendom bly van die Department van Maatskaplike Dienste wat aangekoop is ten bate van die gemeenskap. Geen person mag eienaarskap oor hierdie gebou neem  nie. Ek wil U ook verseker dat geen person hierdie eiendom van U kan wegneem nie. Dit is my besluit sou dit nodig word om die gebou weg teneem. So U kan gerus wees dat U die gebruik het van die gebou vir solank as wat die Departement dit sal toelaat.

Ek wil U alle voorspoed toewens met hierdie nuwe ontwikkeling en vertrou dat U ook dit sal moontlik maak vir meer mense on te baat hieruit. Ek hoop dat as ons weer hierheen gaan kom- want ons moet gereeld kom kyk na ons belegging- sal die gemeenskap kan se dat ja ons het gegroei en ons het besluit da tons toekoms end it van ons kinders belangrik is.

Ek hoop dat mee ren meer menses al voordeel kry uit die multi purpose centre end at ons saam sterker en beter sal raak.

Baie dankie en God seen julle.

 

Mail Us

Department of Social Development
Latlhi Mabilo Complex
257 Barkley Rd
KIMBERLEY
8301

Contact Details

Contact telephone numbers
053 874 9100
Email address:
hsamson@ncpg.gov.za