Program Director Honourable Councilors
Officials from the respective Departments present
Religious leaders
Civil Society Organizations’
Ladies and Gentlemen
Goeie more
Vandag is ek baie bly om met die gemeenskap van Koeboes te ontmoet en ook so met ons ander Departementele Amptenare wat hier op kort kennisgewing bymekaar gekom het sodat ons dienste reg hier op U voorstoep kan lewer.
Ek wil verskoning vra veral aanons dierbare oumense vir die verandering in die program. Soos U weet is ons in ‘n verkiesings jaar en ons moet baie hard werk om te verseker dat u die beste dienste van hierdie ANC regering ontvang. Daar was selfs ‘n voorstel om die program uit te stel, maar vir my is dit belangrik om na Koeboes te kom waar die mense vir ons baie saak maak.
Ons moes reg deur die nag ry om hier vandag te wees spesiaal om soos ek gese het toe te sien dat U spesiale aandag kry. So ek vra asseblief verskoning as ek moeg lyk en ook as ek vroeg moet loop want ons moet die lang pad terug Kimberley toe aanpak. Maar wees verseker dat die amptenare hier sal toesien dat U probleme en behoeftes aandag kry.
Ek het so gehoop ons sou by elke skool kon omgaan en die leerders n goeie jaar toe te wens. Maar ek is seker ons Maatskaplike Werkers gee U die nodige aandag om te verseker dat U kinders in die skool bly en dat hulle in n veilige omgewing kan leer. Ons het saam met ons SASSA gebring wat reeds met ons saamgewerk het om leeders wat hulp nodig het by te staan met uniforms en skryfbehoeftes. Ons het ook met ons lekker skoonmaak items gebring om te verseker dat julle mooi skoon en netjies is vir skool.
Dames en here, soos julle weet gaan ons gemeenskap gebuk onder baie sosiale probleme. En baie van hierdie probleme is die gevolg van ons eie optrede. Drank en dwelm gebruik en misbruik is een van die grootste redes vir die verval van ons gemeenskappe. Ons jongmense bepaal hulle met goed wat baie nadelig is vir hulle gesondheid en toekoms. En op die noot wil ek net aan die jongmense se dat dwelms is nou uit die mode uit.
Drugs and reckless sexual behaviour is so yesterday. The wise young people focus on books and not drugs. Young girls are building careers and not raising children. Go to our universities and colleges and you will see how young people scramble for space to learn. And this is all made possible by a caring and responsive government.
Ek is bly om vandag hier te staan en te noem dat SASSA kinders van die top presteerders was verlede jaar. En ons gaan hulle aanhou ondersteun want hulle kry outomaties NSFAS beurse en ander beurse deur die regering. Ons samesprekings met besighede en veral die mynbou sorg dat baie van ons kinders beurse kry om verder te studeer. En dit is en sal ook beskikbaar wees vir die jongmense van Koeboes en die hele Namakwa Distrik. Ons vra net dat julle self ook verantwoordelikheid vat vir julle opvoeding en veral ouers moet meer aktief betrokke raak by julle kinders se opvoeding en disipliene. Ons onderwysers kan nie nog sukkel met moeilike en ongeskikte kinders nie.
Ek het gese ouers moet meer betrokke raak by die opvoeding van hul kinders en ook verseker dat hul kinders die regte besluite maak en met die regte vriende meng. Dit is hartseer om te sien hoe ouers nie net hul kinders nie oppas nie, maar ook hoe hulle hul eie kinders mishandel. Dieselfde gaan vir kinders wat ouers en hul groot ouers mishandel. Al hierdie probleme beland dan by die deur van die Departement en ons moet nou gebroke families weer aanmekaar sit.
Teenage pregnancies and reckless sexual behaviour by our young girls are a cause for concern. We find shocking cases of girls as young as 13 being pregnant and forced into motherhood. They themselves are still children and now must look after a child and it will now become the responsibility of the grandparents to raise the child. The mother just go about doing what they want to. This happens when we have abandoned our responsibility as parents.
Ladies and gentlemen, the battle against the scourge of gender-based violence has forced us to change our approach. We are now focussed on the generation of tomorrow. However, I want to appeal to grown men to be the example to young men. Children learn more by observing, and despite what we preach to them, if they continue to see men beat women, men abuse women, men treat women bad, men act dominating and disrespectful- they will follow suit and take it as normal behaviour.
Our social workers are overwhelmed with cases of gender-based violence and child neglect. So too are the police overworked on issues that should not have existed. And at the core of all these societal problems is the use of drugs, irresponsible drinking and reckless sexual behaviour and practices. So, my plea today is for us all to take hands and fight gender-based violence and all other social ills together. The days of remaining silent is over. Women need to have their voices heart and act upon their ill treatment. So too must men stand at the forefront of this campaign to end violence and femicide.
The person who sells drugs are the lowest of human kind. For they prey on the weak and vulnerable. They prey on children and young people who already faces challenges. They know that they render these young men and women criminals for now they must steal to feed their habit and making the drug dealers richer. Our children even steal from us, our hard earned money, the grants that many people depend on goes to the drug merchant and we accept it. We know who they are and where our stolen goods are, but we just let it be. It is time we put an end to this. If the police wont help you then report to our social workers and we will see that action is taken. I want you to take this message to the drug dealers that we are tired of them and we will wage a full on war with them. Our children and communities deserve better.
Ons weet dat ons tans deur n swaar ekonomiese tyd gaan en dat geld net soveel kan koop. Daarom het ons ook vir U n spesiale geskenkie gebring om te help om te verseker dat U kinders het n goeie maaltyd na ‘n dag by die skool. Die Regering het verseker dat ons skole voedingskemas het en om te help om hulle gesond te hou gee on sook die kospakkie. Dit is bo op die SASSA toelaag wat U ontvang. So as ek se dat hierdie n regering is wat omgee kan U maar net rondom U kyk om dit waar te neem. Ja daar is baie behoeftes en goed wat gedoen moet word om die perfekte sameleweing te bou, maar ons doen dit stap vir stap. En Hiermee moet U ook u kant bring. Ons het U nodig om die beter toekoms vir ons almal te bou.
Ek het verneem dat ons n klein wonderwerk het in ons midde- ‘n moeder van drieling. As die Departement het ons ook gekom om by te dra tot die benodighede van die drie engeltjies. Ons het ook belowe dat ons ‘n unieke karretjie of stroller vir die drieling gaan bring sodat mamma al drie saam kan stoot waar hulle moet wees. Ons het een bestel wat spesiaal gemaak word en dit was my wens om dit vandag te oorhandig. Maar mamma het my word dat die Departement sal dit binnekort oorhandig. My wens aan die nuwe ma en alle ander moeders om na U kinders te kyk, hulle te bewaar en te waardeer.
Soos ek gese het is ons in n verkiesingsjaar en ek wil ‘n beroep doen op almal wat nog nie geregistreer het om te stem om dit so gou moontlik te doen. Jongmense veral moet betrokke raak by jeug formasies. As daar nie is nie moet julle begin sulke goed stig sodat julle mekaar kan ondersteun en aan te moedig. As die kerk so iets het sluit aan en word deel van die gemeenskap en doen meer positietwe goed. Julle kan begin deur die gemeenskappe skoon te hou en meer sport geleenthede te organiseer. Moet nie wag op die regering om te doen dit wat julle self kan doen. Ons sal kom hand bysit waar dit nodig is, maar begin en moet nie wag nie. Saam kano ns dit moontlik maak.
Ons het die afgelope naweek die laaste kiesers registrasie naweek gehad. Baie dankie aan almal wat registreer het. Indien U nie so gemaak het nie kan U nog steeds aanlyn registreer. Die jongmense kan U help of gaan na die munisipale kantore om U te help. Gaan aanlyn na www.elections.org.za en maak seker dat U stem saak maak. Ek wil amper se dat elke mens verplig moet word om te stem. Dit is nog nie te laat nie. Gaan en registreer. As U hulp nodig het en die munisipaliteit kan nie help, vra ‘n maatskaplike werker om te help.
Met dit gese wens ek U te dedank vir die geleentheid om U toe te spreek. Ek vertrou dat ons nog baie na Koeboes sal kom om te sien dat U die dienste kry waarop U geregtig is.
Kom ons vat hande en werk saam om beter gemeenskappe te bou. U stem tel en dit sal verseker dat ons aanhou om U te dien. En U weet wie U beste belange op die hart het en wie U die beste kan dien. Ek is hier as bewys van ‘n Regering wat werk vir die mense.
Geseende dag.
Dankie